Suche
The_Beatles
The Beatles was 'n legendariese rock 'n' roll-groep wat bestaan het uit vier Britse jongelinge uit Liverpool, naamlik John Lennon, Paul McCartney, Ringo Starr en George Harrison. Mehr »
The Beatles was 'n legendariese rock 'n' roll-groep wat bestaan het uit vier Britse jongelinge uit Liverpool, naamlik John Lennon, Paul McCartney, Ringo Starr en George Harrison. Hierdie groep het die wêreld se musiektrefferkaarte reg deur die sestigerjare oorheers soos geen ander groep voor of na dit ooit weer gedoen het nie. Hulle was waarskynlik die invloedrykste rock 'n' roll-groep van alle tye. Die 'Fab Four' het 'n populêre histerie in Brittanje begin wat deur die Britse pers as 'Beatlemania' gedoop is en wat na Amerika versprei het. Dit het die Amerikaanse mark oopgestel vir 'n Britse inval van groepe soos die Dave Clark Five, die Rolling Stones en die Kinks. « Weniger
Weltkarte der Übersetzungen
Übersichtsseite für die Ergebnisse von The Beatles »




