Suche
Hart
Die hart is 'n spierorgaan wat verantwoordelik is vir die pomp van bloed deur die bloedvate deur middel van herhaalde, ritmiese sametrekings, or 'n soortgelyke struktuur in die annelied (ringwurms), weekdiere en geleedpotiges. Mehr »
Die hart is 'n spierorgaan wat verantwoordelik is vir die pomp van bloed deur die bloedvate deur middel van herhaalde, ritmiese sametrekings, or 'n soortgelyke struktuur in die annelied (ringwurms), weekdiere en geleedpotiges. Die term kardiaal, (soos gebruik in kardiologie) beken "van of verwant aan die hart" en is afkomstig van die Griekse woord, καρδία of kardia, wat "hart" beteken. Die hart bestaan uit die kardiale spier, 'n onwillekeurige spierweefsel wat slegs in hierdie oorgaan aangetref word. « Weniger
Wikipedia In Wikipedia gefundene Übersetzungen zu: 'Hart'
WikiDict Auf WikiDict eingetragene Übersetzungen zu: 'Hart'
Du! Hier kannst Du Deine Übersetzung oder ein Synonym eintragen!
Fotos Fotos zu: 'Hart'
Videos Videos zu: 'Hart'
Links Links zu: 'Hart'
Daten werden geladen.
Bitte warten...





























