Hart

Zitat Anfang
Die hart is 'n spierorgaan wat verantwoordelik is vir die pomp van bloed deur die bloedvate deur middel van herhaalde, ritmiese sametrekings, or 'n soortgelyke struktuur in die annelied (ringwurms), weekdiere en geleedpotiges. Mehr »
Die hart is 'n spierorgaan wat verantwoordelik is vir die pomp van bloed deur die bloedvate deur middel van herhaalde, ritmiese sametrekings, or 'n soortgelyke struktuur in die annelied (ringwurms), weekdiere en geleedpotiges. Die term kardiaal, (soos gebruik in kardiologie) beken "van of verwant aan die hart" en is afkomstig van die Griekse woord, καρδία of kardia, wat "hart" beteken. Die hart bestaan uit die kardiale spier, 'n onwillekeurige spierweefsel wat slegs in hierdie oorgaan aangetref word. « Weniger

Zitat Ende
Wikipedia: 'Hart'

Daten werden geladen.

Bitte warten...

! Hier kannst Du Deine Übersetzung oder ein Synonym zu dem oben ausgewählten Begriff eintragen.

Sprache*: HilfeIn welcher Sprache ist Deine Übersetzung?
Feedback